Borsspeld / Brooch

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

Hierdie borsspeld het aan Magdalena Maria Daisy Henning (gebore Beeton) gebore 5-1-1877, eggenote van a2.b7.c8.d8. Olivier Henning van die plaas Damfontein, behoort. Haar kleindogter, Leonetta Steyn (gebore Henning) *10-12-1936 het die borspeld geêrf en is steeds die huidige eienaar

This brooch belonged to Magdalena Maria Daisy Henning (born Beeton) * 5-1-1877, spouse of a2.b7.c8.d8. Olivier Henning of the farm Damfontein. Her grand-daughter, Leonetta Steyn (born Henning) *10-12-1936 inherited the brooch and is still the owner

a2.b7.c8.d8. Olivier Johannes Henning *11-9-1869 en sy vrou Magdalena Maria Daisy (gebore Beeton) *5-1-1877

<- Terug/Back — Volgende/Next ->