<- Terug/Back — Volgende/Next ->
Die Henning uitstalling in die Kerkpleinmuseum is Sondagmiddag 5 April 1992 amptelik in gebruik geneem. a2.b5.c1.d3.e1.f7.g1. Brig Jan Henning, voorsitter van die Henning Familiebond het kort tevore ‘n ernstige rugoperasie ondergaan en kon dus nie teenwoordig wees om die seremonie te lei nie.
Bondsekretaris, Olivier Henning (a2.b7.c8.d8.e3.f4.), het gevolglik as seremoniemeester opgetree. Mnr Gawie Swart Burgemeester van Aliwal-Noord het toespraak gehou en die Henning familie bedank vir die uitstalling wat hulle voorberei het. Burgemeester Swart en die ander eregaste was daarna die eerste mense wat die uitstalling beskou het.
Die verrigtinge is afgesluit met ‘n heerlike vleisbraai funksie.
The inauguration of the Henning exhibition in the Church Squire Museum, Aliwal North took place Sunday afternoon 5 April 1992.
a2.b5.c1.d3.e1.f7.g1.Brig Jan Henning, Chairman of the Family League underwent a huge back operation a few days earlier and could, therefore, not attend the function. League Secretary, Olivier Henning (a2.b7.c8.d8.e3.f4.), therefore acted as master of ceremonies.
Mr Gawie Swart, Mayor of Aliwal North made a speech and thanked the Henning family for their exhibition. Mayor Swart and the other guests of honour was the first guests to observe the exhibition.
The function was secluded with a nice barbeque.