<- Terug/Back — Volgende/Next ->
Die inwyding van die Henning uitstalling in die Kerkpleinmuseum het op Sondag 5 April 1992 plaasgevind. Die vorige dag, 4 April, het al die mense wat die inwydingseremonie bygewoon het ‘n treinrit op die trurat-spoorlyn tussen Aliwal-Noord en Barkley-Oos meegemaak. Die treinrit het tot by Motkop gestrek om die trurat gedeelte, om oor die Drakensberge te kom te dek en daarna teruggekeer. Wat ‘n wonderlike ervaring was dit om ‘n hele treinvrag vol Hennings te hê.
Inauguration of the Henning exhibition in the Kerkplein museum took place on Sunday April 5th, 1992. The previous day, 4 April, all the attendants joined the train trip on the “reverse-geared” train track between Aliwal-North and Barkley-East. The trip stretched to Motkop to cover the reverse-geared part to cross the Drakensberg. After that it returned to the starting point. What a wonderful experience was it to have a train load full of Hennings.