Trekskaal / Spring Balance

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

Hierdie 0 -50 pond trekskaal het oorspronklik aan a2.b7.c8. Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning *1-12-1834 van die plaas Damfontein behoort. Sy kleinseun, a2.b7.c8.d8.e1. Stanley Henning *26-1-1904 het dit later gebruik om sy arbeiders se rantsoene mee af te weeg. Trekskaal in besit van die Henning Familiebond

This 0-50 pounds spring balance originally belonged to a2.b7.c8. Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning *1-12-1834 of the farm Damfontein. His grandson, a2.b7.c8.d8e1. Stanley Henning *26-1-1904 later useed the scale to weigh the rations of his labourers Spring Balance in possesion of the Henning Family League

<- Terug/Back — Volgende/Next ->