Op die volgende sestien bladsye word huishoudelike items vertoon
On the following sixteen pages household items are shown
<- Terug/Back — Volgende/Next ->
![](http://museum.henning.org/wp-content/uploads/2019/03/BotterPers-1024x973.jpg)
Wanneer botter gemaak is, is hierdie botterpers gebruik om die botter in mooi vierkantige blokke te druk
When butter was made, this butter-press was used to press the butter in neat square blocks