Klere / Clothing

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

Hierdie hempsboordjie en boordjieknope het aan a2.b7.c8.d8. Olivier Johannes (Oelman) Henning *11-9-1869 behoort en dateer uit die jare 1900 tot ongeveer 1910. Hy het te alle tye ‘n netjiese hemp en das/strikdas gedra as hy in die openbaar verskyn het. Die foto by “Damfontein/Plaaswerf/Algemeen/Dors van koring”, waar hy bystaan waar sy werkers besig is om koring te dors, is ‘n voorbeeld. Items in besit van die Henning Familiebond

This shirt-collar and collar buttons belonged to a2.b7.c8.d8. Olivier Johannes (Oelman) Henning *11-9-1869 and date back to the years 1900 until approximately 1910. At all times he wore a neat shirt and tie/bow-tie when he appeared in public. The photograph at “Damfontein/ Farm-yard/ General/Wheat harversting” where he stand near where his empoyees harvest wheat, is an example. Items in possesion of the Henning Family League

a2.b7.c8.d8. Olivier Johannes Henning *11-9-1869. Al was hy ‘n plaasboer, was hy altyd netjies met baadjie en das of strikdas geklee.
a2.b7.c8.d8. Olivier Johannes Henning *11-9-1869. He was always neatly clothed with jacket an tie or bowtie, in spite of the fact that he was a farmer

<- Terug/Back — Volgende/Next ->