Lusernsaaier / Lucerne-sower

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

Aangesien lusernsaad so klein is, word dit baie moeilik met die hand gesaai. Daar was dus al in die 19de eeu ‘n saaiapparaat ontwikkel wat die proses vergemaklik het. Die digtheid word deur ‘n verstelbare bek beheer. Hierdie saaier is deur opeenvolgende geslagte Hennings op Damfontein gebruik. Saaier geskenk deur a2.b7.c8.d8.e5. Vincent (Bill Henning) *12-9-1911 en in besit van die Henning Familiebond

Due tot the fact that lucerne-seed are so small, it is difficult to be sown by hand. During the 19th century a sowing apparatus was developed to facilitate this process. The density is controlled by an adjustable mouth. This sower was used by consecutive generations of Hennings on the farm Damfontein. Sower donated by a2.b7.c8.d8.e5. Vincent (Bill Henning) *12-9-1911 and in possesion of the Henning Family League

<- Terug/Back — Volgende/Next ->