Klein Gereedskapkissie | Small Tool-box

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

KLEIN GEREEDSKAPKISSIE.

Vir enige kleiner taak op die plaas Damfontein is alle benodigde gereedskap uit die groot gereedskapkis gehaal en met hierdie kleiner kissie na die werkplek gedra.

Die laaste persoon wat hierdie drakissie gebruik het was Leonard Henning *1908 (b7.c8.d8.e3.). Sy dogter Sylvia Grobler is die huidige eienaar van die drakissie.

SMALL TOOL-BOX

For smaller tasks on the farm Damfontein all needed tools were fetched from the big toolbox and carried in this small box where it was needed.

The last person who used this box was Leonard Henning *1908 (b7.c8.d8.e3). His daughter, Sylvia is the present owner of the tool-box.

<- Terug/Back — Volgende/Next ->