Skuifsleutel / Shifting spanner

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

Hierdie skuifsleutel was ‘n baie gesogde stuk gereedskap gedurende die laaste paar dekades van die 19de eeu en tot diep in die 20ste een onder die Hennings van Damfontein. Skuifsleutel in besit van die Henning Familiebond

This shifting spanner was a popular tool during the last few decades of the 19th century, until deep into the 20th century between the Hennings of Damfontein Shifting spanner in possesion of the Henning Family League

<- Terug/Back — Volgende/Next ->