Skaaf / Plane

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

Hierdie skaaf het a2.b7.c8. Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning *1-12-1834 kort na sy troue in 1856 gekoop. Mettertyd het hy die skaaf aan sy kleinseun, a2.b7.c8.d8.e3. Leonard (Len) Henning *24-7-1908 geskenk. Op 83-jarige leeftyd het oom Len gedurende 1991 die fasade van die Henning uitstalling in die Kerkpleinmuseum, Aliwal-Noord gebou.

Skaaf in besit van die Henning Familiebond

a2.b7.c8. Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning *1-12-1834 bought this plane shortly after his wedding in 1856. In course of time he gave the plane to his grandson, a2.b7.c8.d3. Leonard (Len) Henning *24-7-1908. In the age of 83 years in 1991 Leonard built the facade of the Henning exhibition in the Church Squire Museum in Aliwal North.

Plane in possesion of the Henning Family League  

<- Terug/Back — Volgende/Next ->