PLATFORTMSKAAL | PLATFORM-SCALE

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

Hierdie platformskaal is deur a2.b7.c8.d8. Olivier Johannes Henning *11-9-1869 gebruik wanneer hy ander boere se koring gaan dors het en hy moes weeg hoeveel sakke hy ge-oes het. Die boere moes dan per sak betaal vir sy diens.  Kyk gerus by Plaaswerf / Algemeen / Dors van koring waar die skaal gebruik is. Skaal in besit van die Henning Familiebond.

This platform scale was used by a2.b7.c8.d8. Olivier Johannes Henning *11-9-1869 when he harvested the wheat of other farmers and he had to weigh how many bags of wheat he harvested. The farmers had to pay per bag for his services. See Farm-yard / General / Harvesting of wheat where the scale was used. Scale in possesion of the Henning Family League.

Platformskaalgewigte

<- Terug/Back — Volgende/Next ->