<- Terug/Back – Volgende/Next ->
Hierdie horlosieketting en borsspeld is deur a2.b7.c2.d4.e6. Johannes Benjamin Frans Henning *21-9-1876 van visbeen gemaak terwyl hy as krygsgevangene te Ceylon aangehou is gedurende die Ango-Boere-oorlog. Let op dat hy sy naam op die ketting uitgekerf het.
Aan die Henning Familiebond geskenk deur Johannes Benjamin Frans Henning a2.b7.c2.d4.e6.f1.g3. (kleinseun)
a2.b7.c2.d4.e6. Johannes Benjamin Frans Henning *21-9-1876 manufactured this watch-chain (with his name engraved on the chain) and brooch with fish-bone while he was a prisoner-of-war in Ceylon during the Anglo-Boer-War.
Donated to the Henning Family League by Johannes Benjamin Frans Henning a2.b7.c2.d4.e6.f1.g3. (grandson)