Treinrit Tydens Inwyding | Train ride during the Inauguration

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

Die inwyding van die Henning uitstalling in die Kerkpleinmuseum het op 4 April 1992 plaasgevind. Die volgende dag, 5 April, het al die mense wat die inwydingseremonie bygewoon het ‘n treinrit op die trurat-spoorlyn tussen Aliwal-Noord en Barkley-Oos meegemaak. Die treinrit het tot by Motkop gestrek om die trurat gedeelte, om oor die Drakensberge te kom en daarna teruggekeer.

Inauguration of the Henning exhibition in the Kerkplein museum took place on April 4, 1992. The next day, 5 April, all the attendants joined the train trip on the “reverse-geared” train track between Aliwal-North and Barkley-East. The trip stretched to Motkop and then the reverse-geared part to cross the Drakensberg. After that it returned to the starting point.

<- Terug/Back — Volgende/Next ->