Huismeultjie | House mill

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

Op die volgende vyftien bladsye word stukke gereedskap wat op Damfontein gebruik is, vertoon.

Huismeultjie vir die maal van mielies, koring en ander kosprodukte wat op die plaas Damfontein gedurende die 19de en vroeë 20ste eeue gebruik is.

Meultjie in besit van die Henning Familiebond

The following fifteen pages show tools which were used on Damfontein. 

House mill for the grinding of wheat, corn and other food products used on the farm Damfontein during the 19th and early 20th centuries.

Mill in possession of the Henning Family League

<- Terug/Back — Volgende/Next ->