Boutskêr / Bolt Cutter

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

Boutskêr. Hierdie boutskêr is teen die einde 19de eeu tot diep in die 20ste eeu op Damfontein gebruik om ankerdrade mee te knip. Die ankerdrade van daardie jare was geweldig dik. Boutskêr in besit van die Henning Familiebond

Bolt Cutter. This bolt cutter was used from the end of the 19th Century until deep in the 20th Century on Damfontein to cut diagonal wire. The diagonal wire of those days were very thick. Bolt cutter in possesion of the Henning Family League

<- Terug/Back — Volgende/Next ->