<- Terug/Back — Volgende/Next ->
Die Hennings van Damfontein het in die negentiende eeu, soos alle ander plaasboere, self hul boerseep gemaak. Op Damfontein is hierdie groot seeppot gebruik. Die blok seep wat hier vertoon word is reeds meer as honderdjaar oud, gevolglik vertoon dit nie meer so mooi as in die dae toe dit gemaak is nie. Seeppot en blok seep word in die Aliwal-Noord Museum uitgestal
In the nineteenth century the Hennings of Damfontein also made their own soap, like all other farmers. On Damfontein this huge soap-pot was used. The block of soap displayed here is already more than hundred years old, and is not as neat as it was when it was made. Soappot and block of soap are displayed at the Aliwal North Museum
Blok seep wat aan die begin van die twintigste eeu op Damfontein gemaak is / Block soap which was made at the beginning of the twentieth century on Damfontein Seeppot wat vir die maak van seep op Damfontein gebruik is / Soap pot which was used to make soap on Damfontein