Leeuslagyster | Lion Spring-Trap

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

LEEUSLAGYSTER WAT AAN PIETER HENDRIK HENNING, STAMVADER VAN DIE GROOTSTE HENNING STAM IN SUID-AFRIKA BEHOORT HET.


Volgens oorlewering het hy self die slagyster gemaak.


Gert Frans Henning *1785 (a2.b7) het die slagyster daarna besit, gevolg deur sy seun, Olivier J G C Henning *1834 (a2.b7.c8), sy seun Olivier *1869, (a2.b7.c8.d8.), sy seun Leonard *1908 (a2.b7.c8.d8.e3.) en sy seun Olivier J *1943 (a2.b7.c8.d8.e3.f4).


Geen leeu is ooit met die slagyster gevang nie. Volgens oorlewering is slegs ‘n bees en ‘n vroulike plaaswerker, wat toevallig oor die plek geloop het waar die slagyster gestel was, gevang.

LION SPRING-TRAP WHICH BELONGED TO PIETER HENDRIK HENNING, THE PROGENITOR OF THE LARGEST HENNING CLAN IN SOUTH AFRICA.


According to legend he manufactured the trap himself.


Gert Frans Henning *1785 (a2.b7) owned the trap there-after, followed by his son, Olivier J G C *1834 (a2.b7.c8), his son, Olivier *1869 (a2.b7.c8.d8.), his son, Leonard *1908 (a2.b7.c8.d8.e3) and his son, Olivier *1943 (a2.b7.c8.d8.e3.f4.).


No lion was ever caught with the trap. According to legend only an ox and a female farm worker, who accidentally walked over the area where the trap was set, were ever trapped.

Slagyster in die gestelde posisie. As ‘n dier die aas wat op die lepel van die slagyster gestel is aftrek, klap die bek toe en word die dier gevang. / Trap in the set position. When an animal pull the bait which was set on the spoon of the trap, the animal was caught.

<- Terug/Back — Volgende/Next ->