Ander Artefakte/ Other Artefacts

<- Terug/Back Volgende/Next ->

Ten tye van die Anglo-Boere-oorlog het die meerderheid Hennings in die Republieke van die  Oranje Vrystaat en Zuid-Afrikaansche Republiek gewoon.  Met die Britse magte se Verskroeide Aarde beleid gedurende hierdie oorlog, waar bykans alle Boere plaashuise afgebrand is, het weinig Henning oudhede agtergebly.

Artefakte wat nie by die Damfontein uitstalling inpas nie, maar wat deur lede van die breƫ Henning familie beskikbaar gestel is vir uitstalling.

Let op dat daar twee bladsye met artefakte beskikbaar is.

During the Anglo Boer War the majority Hennings lived in the Republics of the Orange Free State and the “Zuid-Afrikaansche Republiek”. With the “Scorched Earth Policy ” of the British forces during this war, almost all Henning antiquities were destroyed.

 Artefacts which do not fit into the Damfontein exhibition, but were made available by members of the broad Henning family

Note that there are two pages of artefacts

[catlist name=”ander-artefakte” customfield_orderby=”order”]

<- Terug/Back Volgende/Next ->