Skilpaddoplepel / Tortoise-shell spoon

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

Lepel uit skilpaddop gekerf deur a2.b5.c1.d3.e1.f2. Johannes Lodewikus Henning *7-6-1880 te Ceylon toe hy gedurende die Anglo-Boere-oorlog 1899 -1902 daar as krygsgevangene aangehou is. Geskenk deur sy seun, Johannes Lodewikus Henning * 5-7-1939 (g2)

Spoon made from tortoise-shell by a2.b5.c1.d3.e1.f2. Johannes Lodewikus Henning *7-6-1880 while he was a prisoner-of-war at Ceylon during die Anglo-Boer-War 1899- 1902 Donated by his son, Johannes Lodewikus Henning *5-7-1939 (g2)

<- Terug/Back — Volgende/Next ->