Oorblyfsels | Remains

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

N KLOMP ROTSBLOKKE WAT VERSTROOID LÊ IS AL WAT OORGEBLY HET VAN DIE OPSTAL WAT IN 1850 OP DAMFONTEIN OPGERIG IS.

In 1950 het die nuwe eienaar van die plaas Damfontein al die Kaapse-geelhout houtwerk wat in die huis gebruik was — dakkappe, plafonne, vloerbalke en vloerplanke uitgebreek. Daarna het die klipmure, wat 100-jaar vantevore maar net met gebreide klei gemessel is, ineen begin stort

A LOT OF BOULDERS LAYING SCATTERED AROUND IS ALL THAT REMAINED OF THE HOMESTEAD WHICH WAS ERECTED IN 1850 ON THE FARM DAMFONTEIN

In 1950 the new owner of Damfontein removed all the Cape-yellow-wood woodwork which was used in the homestead — roof-trusses, ceiling-boards, floor-joists, flooring-boards. There-after the stone-walls, which was erected 100-years earlier only with dressed clay, started collapsing

<- Terug/Back — Volgende/Next ->