Vredesneeu | Peace snow

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

[GDC_row]
[GDC_column size=”half”]
Die geskiedkundige “Vredesneeu” wat gedurende Junie 1902 geval en die Damfontein landskap in ‘n sprokiestoneel verander het.
Op die foto bo kan die 1850 opstal aan die regterkant van die foto gesien word en die 1880 dubbelverdiepinghuis aan die linkerkant.
Let op na die vrugteboord in die voorgrond.
Op die foto onder kan die 1880 dubbelverdiepinghuis, verskeie buitegeboue en die veekraal gesien word. Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning *1834 en sy seun Olivier Johannes *1869 staan in die voorgrond.[/GDC_column]
[GDC_column size=”half”]
The historical “Peace snow” that fell during June 1902 which changes the Damfontein landscape in a fairylike scene.
On the photograph at the top one can see the 1850 homestead on the righthand side, with the 1880 double storey house on the left.
Note the typical winter orchard in the foreground.
On the bottom photograph one can see the 1880 double storey house, several out-buildings and the cattle kraal. Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning *1834 and his son, Olivier Johannes *1869 stand in the foreground.
[/GDC_column]
[/GDC_row]

<- Terug/Back — Volgende/Next ->