Damfontein Begraafplaas | Damfontein Cemetry

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

In die Damfontein begraafplaas is verskeie Hennings, asook van die kinders van bywoners (wat op die plaas gewerk het) begrawe. Die Best gesin het volgens oorlewering meer as 20 kinders gehad, waarvan die meerderheid jonk oorlede en hier begrawe is.
Hierdie grafte vang die oog:

In the Damfontein cemetery several Hennings, as well as children of bywoners (sub-farmers) who worked on the farm were buried. According to legend the Best family had more than 20 children of whom the majority died as children and were buried here.
These graves catch the eye:

Die oudste graf, van Hester Magdalina Henning (gebore Van Zyl)*15-3-1823 eerste vrou van a2.b7.c2. Marthinus Christoffel Henning *10-4-1820, seun van Gert Frans Henning. Sy is op 9-10-1862 op die plaas oorlede. Haar graf het die saadjie by Olivier Henning geplant om met die opstel van die Henning familiekroniek te begin.

The oldest grave, of Hester Magdalina Henning (born Van Zyl) *15-3-1823 first wife of a2.b7.c2. Marthinus Christoffel Henning *10-4-1820, son of Gert Frans Henning. She died on 9-10-1862 on the farm. Her grave planted the seed in Olivier Henning to compile the Henning Family Cronicle.

a2.b7.c8. Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning *1-12-1834, † 16-11-1920.

a2.b7.c8 Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning *1-12-1834, †16-11-1920

Cornelia Susanna Henning (gebore Kotzé) *1-8-1839, † 3-3-1912, V/v O J G C.

Cornelia Susanna Henning (born Kotzé) *1-8-1839, †3-3-1912, W/o O J G C.

a2.b7.c8.d8. Olivier Johannes Henning *11-9-1869, † 28-10-1918. Hy sterf gedurende die groot Spaanse Griep epidemie van 1918.

a2.b7.c8.d8. Olivier Johannes Henning *11-9-1869, †28-10-1918 He died during the huge Spanish Flue epidemic of 1918.

Links / Left: a2.b7.c8.d7. John Brown Henning *24-12-1867, †1-8-1889
Regs / Right: a2.b7.c8.d3. Cornelia Susanna Schoombee (gebore / born Henning) *26-6-1861, †21-4-1887
Bo links / Top left: a2.b7.c8.d2. Gerbreg Levina Henning *18-5-1859, †16-5-1861.
Bo regs / Top right: a2.b7.c8.d6. Janetta Henning *26-6-1866. †10-4-1887
Onder / Bottom: a2.b7.c8.d4 Olivina Gertina Henning (noemnaam Olivia) *22-2-1863, †14-5-1916

<- Terug/Back — Volgende/Next ->