Toedien van perdemedikasie / Dosage of horse medicine

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

Perde-doseerapparaat. ‘n Perd is ‘n moeilike dier om medisyne in te gee. Hierdie apparaat wat deur die Hennings op Damfontein gebruik is vergemaklik die dosering aansienlik. Perde-doseerapparaat in besit van die Henning Familiebond

Horse dosing-apparatus. A horse is a difficult animal to dose medicine. This apparatus which was used by the Hennings on the farm Damfontein makes the dosing much easier. Horse dosing apparatus in possesion of the Henning Family League

<- Terug/Back — Volgende/Next ->