Sousbakkie | Gravy-Boat

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

Sousbakkie wat behoort het aan Maartjie Elizabeth Jacoba Henning (gebore Naudé) *1-12-1857, vrou van a2.b1.c6.d3. Pieter Hendrik Henning *30-7-1840 van die plaas Palmietfontein, Rouxville.
Sousbakkie is deur opeenvolgende geslagte op die plaas Palmietfontein, Rouxville gebruik
Foto ontvang van Cornelius Belthaser (Neels) Henning *1944 van Tampa, Florida, VSA wat ‘n agterkleinseun van ouma Maartjie was.

Gravy-Boat which belonged to Maartjie Elizabeth Jacobs Henning (born Naudé) *1-12-1857, wife of a2.b1.c6.d3. Pieter Hendrik Henning *30-7-1840 of the farm Palmietfontein, Rouxville.
Gravy-Boat was used by consecutive generations on the farm Palmietfontein, Rouxville.
Photograph received from Cornelius Belthaser (Neels) Henning of Tampa, Floida, USA who are a great-grandson of ouma Maartjie.

<- Terug/Back — Volgende/Next ->