<- Terug/Back — Volgende/Next ->
‘n Bybel wat a2.b5.c5.d6.e3. Gerrit Frans Hernning *1-7-1877 op 27 Februarie 1901 tydens die Anglo-Boere-oorlog te Swagershoek, Lydenburg gekoop het. Gerrit Frans (Gert) was die enigste Henning wat ‘n beroepsoldaat gedurende die oorlog was. Hy was ‘n Opperwachtmeester (Sersant-Majoor) in die Staatsartillerie van die Zuid-Afrikaansche Republiek en het aan gevegte te Dundee, Ladismith, Tugela, Spioenkop, Moledrif, Bosrant, Tafelkop, Rietspruit, Kliprivier, Donkerhoek, Dalmanutha en verskeie ander kleiner gevegte deelgeneem. Bybel geskenk deur die Transvaalse Argiefbewaarplek en tans in besit van die Henning Familiebond
a2.b5.c5.d6.e3. Gerrit Frans Henning *1-7-1877 bought this Bible on 27 February 1901 during the Anglo Boer War at Swagershoek, district of Lydenburg. Gerrit Frans (Gert) was the only Henning professional soldier during the war. He was an “Opperwachtmeester” – Sergeant-major – in the State Artillery of the “Zuid-Afrikaansche Republiek” – South African Republic. He participated in battles at Dundee, Ladismith, Tugela, Spioenkop, Moledrif, Bosrant, Tafelkop, Rietspruit, Kliprivier, Donkerhoek, Dalmanutha and several other smaller battles. Bible donated by the Transvaal Keeper of Archives and now in possession of the Henning Family League
a2.b5.c5.d6.e3. Opper Wachtmeester Gerrit Frans (Gert)Henning *1-7-1877, links op foto. Regs Jan Grabe en agter Natie (Ignatius Johannes Jacobus) Muller
a2.b5.c5.d6.e3. Sergeant-major Gerrit Frans (Gert)Henning *1-7-1877, left on photo. Right Jan Grabe and at the back Natie (Ignatius Johannes Jacobus) Muller