Dagboek Christiaan Rudolf Jacobus Henning / Diary Christiaan Rudolf Jacobus Henning

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

‘n Dagboek wat a2.b1.c6.d14. Christiaan Rudolf Jacobus Henning *12-4-1859 van die plaas Denemarke in die Rouxville distrik gedurende die Anglo-Boere-oorlog bygehou het. Sy vrou, Anna Maria Gertruida (gebore Smith) en hul kinders is gedurende hierdie tyd in die Konsentrasiekamp te Aliwal-Noord aangehou.

A diary a2.b1.c6.d14. Christiaan Rudolf Jacobus Henning *12-4-1859 of the farm Denemarken in the Rouxville district kept during the Anglo Boer War. His wife, Anna Maria Gertruida (born Smith) and their children were apprehended in the Consentration Camp at Aliwal North during the war.

<- Terug/Back — Volgende/Next ->