Blompot en -staander | Flower stand and pot

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

Blompot en -staander wat a2.b7.c8.d8. Olivier Johannes Henning *11-9-1869 tussen 1902 en 1918 vir sy vrou, Magdalena Maria Daisy (noemnaam Daisy) gekoop het. Die staander was deel van ‘n stel van twee potte waarvan die tweede pot ongelukkig verlore gegaan het. Die potte is in die 1850 Damfontein opstal en later in die 1880 huis gebruik. Na die 1950’s toe Daisy Henning by haar dogter Gladys Truter gaan woon het, het Gladys hierdie pot geërf en Enid Jacobs die tweede pot (wat verlore gegaan het). Gladys het hierdie pot in haar testament aan a2.b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Henning, seun van haar broer, Leonard, bemaak.

Flower stand and –pot which a2.b7.c8.d8. Olivier Johannes Henning *11-9-1869 bought between 1902 and 1918 for his wife Magdalena Maria Daisy (Daisy the name by which she was known). This stand and pot was part of a set of two flowering pots. The second pot unfortunately has gone missing. Both pots were used in the 1850 Damfontein homestead and later in the 1880 house. In the 1950’s when Daisy went to live with her daughter, Gladys Truter, Gladys inherited this pot and Daisy’s oldest daughter Enid Jacobs the second pot (which went missing). Gladys Truter bequeathed this pot in her will to Olivier Henning, son of her brother Leonard.

<- Terug/Back — Volgende/Next ->