<- Terug/Back — Volgende/Next ->
Kaapse Geelhout Riempiesbank wat deel van die troumeubels van a2.b7.c8. Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning *1-12-1834 was. Hy en sy vrou Cornelia Susanna (gebore Kotzé) is op 14-1-1856 te Burgersdorp getroud. Die bank is in die woonkamer van die ou Damfontein opstal gebruik en het later aan Leonard Henning *24-7-1908 (a2.b7.c8.d8.e3.) behoort. Na hom het sy dogter, Sylvia Grobler (f6) die bank gekry
Cape Yellowwood bench with leather thong mat. Part of the marriage furniture of a2.b7.c8. Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning *1-12-1834. He and his wife Cornelia Susanna (born Kotzé) got married on 14-1-1856 at Burgersdorp. The bench was used in the living room of the Damfontein homestead. Later it came into possesion of a2.b7.c8.d8.e3.) Leonard Henning *24-7-1908 and after him, his daughter Sylvia Grobler (f6.).