Grondplan | Ground Plan

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

GRONDPLAN VAN DIE 1850 OPSTAL OP DAMFONTEIN

‘n Foto wat ongeveer 1910 van die 1850 Damfontein opstal geneem is. Die vloerplan van die huis word onder vertoon. Die buitekamer is in 1908 aangebou as slaapkamer vir die seuns. Die stoomenjin regs van die huis is op die plaaswerf gebruik, maar wanneer daar nie spesifieke werk was nie, is dit langs die huis geparkeer om warmwater vir huishoudelike gebruik te maak. Kyk Damfontein / Plaaswerf / Algemeen / Dors van koring waar die stoomenjin op die plaaswerf aangewend word.

GROUND PLAN OF THE 1850 HOMESTEAD ON DAMFONTEIN

A photograph of the 1850 Damfontein homestead, taken approximately 1910. The groundplan can be seen below. The outside room was built in 1908 as bedroom for the boys. The steam engine to the right of the house was used on the farmyard, but when not in use, it was parked next to the house to supply warm water for the house. See Damfontein / Farm Yard / General / Shreshing of Wheat where the steam engine is used on the farm yard.

<- Terug/Back — Volgende/Next ->