Meelkis van Kaapse Geelhout | Cape Yellow wood Flour-bin

<- Terug/Back — Volgende/Next ->

Meelkis van Kaapse Geelhout wat aanvanklik aan a2.b7.c8. Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning *1-12-1834 en sy vrou Cornelia Susanna (gebore Kotzé) behoort het. Die kis is volgens oorlewering vanaf 1856 in die spens van die Damfontein opstal gebruik. Dit het later in besit van Olivier se kleinseun, a2.b7.c8.d8.e3. Leonard Henning *24-7-1908 gekom en hy en sy vrou Jannetta Sophia H S (gebore Kruger) het na hulle troue die kis as ‘n spieëltafel gebruik. Leonard se jongste dogter Sylvia Grobler *28-8-1948 is die huidige eienaar.

Flour-bin made from Cape Yellow wood. First owner was a2.b7.c8.Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning *1-12-1834 and his wife Cornelia Susanna (born Kotzé). The bin was used from 1856 in the pantry of the Damfontein homested. Later it came into the possesion of Olivier’s grandson, a2.b7.c8.d8.e3. Leonard Henning *24-7-1908. His wife used the bin as a dressing-table. Leonard’s youngest daughter Sylvia Grobler *28-8-1948 is the present owner of the flour-bin.

<- Terug/Back — Volgende/Next ->